Laat my nooit die grond verlaat nie. Laat my in U skadu bly. Gee dat elke aardse vreugde en vrees, eindelik nietig word vir my. Elke afdraai paadjie ken ek. Elke keer het ek gedwaal. Elke keer het U my iewers kom haal. Maak dit Heer, die laaste maal. Elke dag is 'n gedagte. Elke kamer net gehuur. Elke aardse droom van rykdom en roem, net 'n skadu teen die muur. Wat ek is, is net genade. G G/FWat ek het, is net geleen. D D/FEintlik smag ek na U waters van rus. Lei my Heer vanaand daarheen Lei my Heer vanaand daarheen迷途的小羊神怎能舍弃你 Amazing Grace Halleluya Halleluya I Will Sing of the Mercies Prosíme Ťa Pane Kurtarıcım Görkemini Вақти дуо, вақти дуо, ки созад аз дунё ҷудо Я иду по тернистому жизни пути Он Иегова Творец вселенной Ангелы на небесах радуются с нами
Song not available - connect to internet to try again?