God is liefde Juig ons harte en bedink wat Liefde doen. Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen. Hy wat eerste liefgehad het, het in Liefde ons vergeef nou kan ons uit God gebore uit die bron van liefde leef uit die bron van liefde leef Deur Sy Gees die Wondergawe laat Hy wederliefde spruit en die liefde - wat volmaak is - dryf die vrees en selfsug uit. As die Vader in Sy liefde, dan die sondaar maak tot kind mag Sy Seun al meer gestalte in ons doen en late vind in ons doen en late vind God is liefde Juig ons harte en bedink wat Liefde doen. Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen. Hy wat eerste liefgehad het, het in Liefde ons vergeef nou kan ons uit God gebore uit die bron van liefde leef uit die bron van liefde leef uit die bron ........van .........lief ......de .....leef EINDE AKKOORDEتازه تولد بشوی کامیاب Uplynulý týždeň zas Saý bolyńdar dostarymyz myn ạ̉ḥn mnk قول 1 أيوه بحبه Səslə, səsini eşidən var Priviti în jur la tot ce vă înconjoară hllwyạ wḍʿt llbḥr ḥdaⁿạ Театр
Song not available - connect to internet to try again?