God roep ons om met woord en daad, vir Hom te leef en werk. Hy roep ons deur sy Woord en Gees en maak van ons sy kerk. Hy kies, bewaar en onderhou; Hy inspireer en bou. Geloof wat deur die liefde werk, hou aan, bly groei, maak sterk. God roep, en salf ons met sy Gees tot koning en profeet; tot priester, met 'n hart en hand vir hul in nood en leed. Hy leer ons om te werk en bid, om berge te versit. Hy wat vir ons die gawes gee, maak ons vir diens gereed. Ek hoor U roep; ek ken u stem; ek luister na u woord. Laat, Here, ons gehoorsaam wees, U dien soos wat dit hoort. Waar kan 'n groter vreugde wees, o Vader, Seun en Gees? Deur omgee en met uitreik, Heer, gaan ons met blydskap voort.Тахтънъ Б'рактън, Таджънъ Хем Де Isa balalardy súıedi Оловинг Келсин В присутствии Божьем Poď volaj, že Boh je svätý تسبيحي لاسمك تۉشۉم مايرام ۔ كۉز مايرام Es ist Kraft in den Blut A Thuok ie Lal Isu'n Nul enfant n'est trop petit
Song not available - connect to internet to try again?