Gods wet vra al ons liefde vir Hom, ons God en He-er, en liefde vir ons naaste dis wat sy Woord ons leer. O Heer, wil dan u liefde ook deur ons openba-ar, dat ons mekaar mag liefhê en só u wet bewaar. Veral omdat die tye ons dringend daartoe maan: Die Heer se koms is naby, dis tyd om op te staan. Laat ons die werke aflê in duisternis verrig en vir die stryd gereed maak met wapens van die lig. Laat ons welvoeglik lewe, geheilig deur die Gees, beklee met U, Heer Jesus, gekruisig na die vlees.Spasiteli, Jezu drahý Dieu vit toujours! Haleluya, Pujilah Tuhanmu Йюдже крал La tempesta non temere Der er jublende fryd ჰალელუია ჰალელუია God has blotted them out Есть на белом свете множество дорог Já musím Tebe mít
Song not available - connect to internet to try again?