Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat ewig sal regeer. Om u troon bring eng'le eer: "Heilig, heilig, heilig, Heer". Hier op aarde word 'n lied deur die eeue aangebied: Die getuies van u Naam, jubel in hul lofsang saam. Vader, ewig, goed en groot, hoor ons lof uit elke oord. Seun van God in ewigheid, ons is tot u diens bereid. Heil'ge Gees, Vertrooster, Heer, ons, u kerk, wil U steeds eer.Не смогла в сырой могиле Sendan Minntadorman Dos únicos caminos Jésus sois avec vous Иешуа Күйе басқан шырағыңның قلب يسوع رديت المسلوب .. يا إلهنا mỷạt ạ̉lwf rbwạt qdạmk Тэнгэр дэх Аав минь ээ
Song not available - connect to internet to try again?