Heer Jesus, kom en wil ons gas hier wees Nee, U is self die gasheer - dis U fees U gee Uself aan ons hier by die dis waar brood en wyn vir ons U tekens is. Sterk ons geloof en laat ons hart verlang om wat U bied, ten volle te ontvang. Ons is verheug, o opgestane Heer, dat ons vrymoedig met U mag verkeer! U gee ons deel, Heer Jesus, aan U bloed; U wil ons met U eie liggaam voed. U bloed is waarlik drank U liggaam brood U laat ons met U een word in U dood. Bind U ons saam, ons wat U tafel deel en maak ons as U liggaam één geheel. één brood word hier gebreek, één Naam bely één volk is ons wat in U liefde bly!GOD IS WITH US Sözle ve dille değil, eylemle ve içtenlikle ىرايىم تاقتىڭا مەن كەلەمىن ليك المجد يا عالي Час Господа прославляти Бу умрда ҳамма яшайди WE PRAISE THEE, O LORD Confido in Dio Лүтфун Сəнин 在境内我听到声声
Song not available - connect to internet to try again?