Heilige Jesus, Heer van die Here, U is verhoog tot die hemel- troon. Ons bring U ere, Christus, die Here! Met heerlikheid is U gekroon. Mooi is die aarde, dit het groot waarde, maar is gering voor u grootheid, Heer. U is ons lewe, U is ons vrede. U Gees moet ons hier lei en leer. U is die Alfa, en die Omega. U kom en elkeen sal U kan sien. U is die Eerste. U is die Laaste. Die ganse skepping sal U dien. Nie meer verlore Christus gebore Ontvang die dank wat ons U bringTu-mi dai putere-n slăbiciuni Таныг магтъя నీ కృపా నాకు చాలును 耶稣的一生 tʿlyq 3 Svieť, svetlo, svieť ạ̉nạ msẖtạq lk Алкъшлайън, Раб'бин Халкъ! Одинокие Алғыс Саған - Тәңир!
Song not available - connect to internet to try again?