Herders op die ope velde het dié nag die englekoor, met die blye evangelie uit die hemel aangehoor: Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste hemele. Met hul harte vol van vreugde praat hul van die Jesuskind: Herder vir die mens op aarde wat verdwaaldes soek en vind. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste hemele. Ere in die hoogste hemel, klink dit nou die wêreld deur: Liefde, vrede, welbehae daal in Jesus tot ons neer. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste hemele.hạtkẖạf mn ạ̹yh Mé nesl hříchy Ježíš Yashna قۇداي ۇنەمى مەنىمەن I Needed His Hand Rabbimiz va Tangrimiz อย่าลืม Pôjdem v tejto chvíli šťastnej k čistej Ľalii, k ružencovej a prekrásnej Panne Márii ИЧТЕНЛИКЛЕ РАБ Dio come ti amo
Song not available - connect to internet to try again?