Here, hoe bly moedig en in dank oorvloedig maak U my die hart U gee ons u seën soos 'n milde reën: U vertroos in smart Ja, ons weet, ook in ons leed leef ons onder u genade vrees ons nie die kwade. Heer U gee u lewe, so word ons vergewe en verlos van dood. In u groot ontferming gee U ons beskerming - Redder uit die nood! Ons sal, tot u eer, o Heer, in u heil met blydskap lewe - aan U oorgegeweŚwięty, święty, święty В нашей жизни встречи расставанья أعيش معك Ламбанъ яксана, гене янсън ! Vykupiteľ môj jediný ٴوتتى، مىنە تاعى ٴبىر كۇن Padre nostro (The Lord's Prayer) Худовандга санолар O Jésus, Maître doux et tendre Биздин Кудайыбыз Керемет
Song not available - connect to internet to try again?