Die weelde van die Heer Geklee in majesteit Die hele aarde juig Die hele aarde juig Hy klee Homself met lig En duisternis moet vlug Begin en die einde Begin en die einde Hoe groot is ons God, Ons sing Hoe groot is ons God almal sal sien Hoe groot, Hoe groot Is ons God Eeue kom en gaan En tyd is in Sy hand Begin en die einde Begin en die einde Die Godheid, Drie-in-een Vader, Gees en Seun Die Leeu en die Lam Die Leeu en die Lam Hoe groot is ons God, Ons sing Hoe groot is ons God almal sal sien Hoe groot, Hoe groot Is ons God Naam bo elke naam Waardig is die lam My hart sal sing hoe groot is ons God Naam bo elke naam Waardig is die lam My hart sal sing hoe groot is ons God ......(Tempo na 112) Dan moet ek juig, my Redder en my God Hoe groot is U, - Hoe groot is U Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam Hoe heerlik Heer U grote Naam Hoe heerlik Heer U grote Naambqwẗ lạ̹sm yswʿ Am aşteptat prin întuneric Он воскрес О прими Господь хваленье что помог мне дать обет غالي يا يسوع btʿdyny ก้าวเข้ามา ما عاد في وقت Un vero Natale Chaque jour de ma vie
Song not available - connect to internet to try again?