O Heer my God as ek in eerbied wonder En al U werke elke dag aanskou Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, Hoe U dit elke dag so onderhou... Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, ... hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam! Ek sien die veld - die bosse, berge, vlaktes Ek hoor hoe fluister grasse, stroom en wind O Heer, U sorg vir klein, vir groot, vir alles en U sorg dag na dag vir my, U kind. Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, ... hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam! U maak ons deel van al U grootse werke. U laat ons bid, Heer, dat U ryk mag kom. En kom U weer, in heerlikheid op wolke, maak U volkome nuut U eiendom. Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, ... hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam! Hoe heerlik Heer U grote Naam!Kto przezwycięży ten pożywał będzie Яңы ғаиләгә Tua Palavra W świętej, głębokiej ciszy SABİR VƏ ŞAHNOZA مزمور 67 - مرنم Јорғун үрəк yḥlw lk عني قضى يسوع ربي Ty ma neopustíš
Song not available - connect to internet to try again?