(Inleiding) Wyer as die vlaktes Van die Groot Karoo Hoër as die sterre In die hemelboog Dieper as die waters van die oseaan . . so is U liefde Vir alles wat bestaan Hoe wonderbaar Hoe wonderbaar Weerklink die lied van liefde Hoe wonderbaar U grote Naam U wat self die Bron van liefde is Mooier as die blomme na die lentereen Ryker as die weelde Wat ons kan begeer Groter as die kosmos Wat ons so bekoor . . So is die liefde Wat ons Skepper ons laat hoor Hoe wonderbaar Hoe wonderbaar Weerklink die lied van liefde Hoe wonderbaar U grote Naam U wat self die Bron van liefde is Hoe wonderbaar Hoe wonderbaar Weerklink die lied van liefde Hoe wonderbaar U grote Naam U wat self die Bron van liefde is Hoe wonderbaar U grote Naam .. U wat self die Bron van liefde isSend bud på Ham Soy yo soldado Ježiš, Ty Si Svätý Wie sag ich dank Alleluja - w Bogu nadzieje mam Ry Raiko o! أنا مصري Асмандики Ата Смотри, не ужасайся ئەي خۇدا ئەيسا ئىگەم مېنىڭ
Song not available - connect to internet to try again?