Hoor die blye eng'lelied Aan die Koningseun gebied: "Vrede op aarde - God die eer - Hy daal tot die sondaar neer." Almal wat Hom liefhet, sing Om Hom lof en dank te bring! Almal, juig met hart en stem: God word mens in Bethlehem Hoor die blye eng'lelied Aan die Koningseun gebied. Christus, ewig God en Heer, Christus daar omhoog vereer, In die volheid van die tyd Word Hy mens, in nedrigheid Sondelose Lam van God Kom aanvaar die mens se lot - Hy, met mense saamgetel, Ware God - Immanuel! Ook die aarde bring Hom eer - Christus ewig God en Heer! Jesus, ware Vredevors kom vir Hom 'n volk verlos Wêreldwyd, in elke land kom bevryding deur sy hand. In ons nood het Hy gedaal, vir ons lewe duur betaal. Vrygemaak, deur Hom gevind, is ek ook nou koningskind! Almal deur sy koms verlos, dank en loof die Vredevors!Говори Господь Слава слава اليللۋييا اليللۋييا باتا بولۇپ، كۅكتۅن بىزگە تۉشتۉڭ Այս Մեղքի Աշխարհում Я знаю Helder skyn U lig vir die nasies Můj drahý Otec nebeský Big Thumbs Ne te désole point, Sion
Song not available - connect to internet to try again?