Hoor jy die Paasfeesklokke? Hul lui van vroegdag af; hul jubel oor die wêreld: Die Heer is uit die graf! Hy, Christus, die oorwinnaar, is uit die donker uit! Die Heer, die sleuteldraer, sal ook my graf ontsluit. Hoor jy die Paasfeesklokke? Die Heer het opgestaan! Hy het vir al ons sonde Hom aan die kruis laat slaan. In Hom is nuwe lewe, sy graf is leeg en oop. Hy gaan ons voor - verheerlik - en ons kan op Hom hoop! Hoor jy die Paasfeesklokke? Die Heer voer heerskappy - Hy heers oor alle dinge, sy bloed het ons bevry. Ons sal met Jesus opstaan, die lewenskroon verkry. Ons hoor die Paasfeesklokke wat oor die wêreld lui.nry̱ ʿjbạ Forgive me, Lord, that I do not walk on waters في البيت أو أقصى بلاد 'Ku Ini Adalah Musafir yé sū ài wǒ Славлю Тебя Господи 你我同行 Хайрыг харамгүйгээр Bıiktegi
Song not available - connect to internet to try again?