Hou jou oë op Jesus Laat Sy lig jou altyd omvou daar is niks wat jou van genade kan skei as Sy liefde jou naby Hom hou Hou jou oë op Jesus Laat Sy lig jou altyd omvou daar is niks wat jou van genade kan skei as Sy liefde jou naby Hom hou My enigste troos in lewe en dood is dat ek aan Jesus Christus behoort. Met sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop dis my anker, my vaste hoop. Ek behoort aan die Here. Niks sal my ooit van Hom kan skei. Met sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop dis my anker, my vaste hoop. Die doop is die seël dat die Heilige Gees my 'n kind van God, die Vader laat wees. Sy onfeilbare Woord is die gids wat ons lei; deur sy liefde bewaar Hy my. Ek behoort aan die Here. Niks sal my ooit van Hom kan skei. Sy onfeilbare Woord is die gids wat ons lei; deur sy liefde bewaar Hy my.Дюнядаки Йолджулуумда Ісус - мой Госпад, о так, так, так ربي عظيمة Над городом кружит пурга Будь спокойна о душа Кел, барайық Ғолғотаға! ḥbk ạ̉ṭyb mn ạlkẖmr Аллахъм, сенсиз оламам, сенсин беним хаятъм Как тяжко на сердце бывает порою tạyh wsṭ bḥwr ạlʿạlm
Song not available - connect to internet to try again?