Daar was 'n houtkruis, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sing Ek onthou vir Dawid Voor die ark het hy gedans en juig Maar na die kruis van Jesus Hoe sal ons kan hande vou en swyg Want daar was 'n houtkruis, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sing Wie sal my kan stilmaak Wie sal my kitaar se snaar afbreek Wie sal my kan doodmaak As my voete in dans los wil breek Want daar was 'n houtkruis, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sing Ek vra nie hoe jy voel nie As gevoelens hoegenaamd besluite raak Dan was daar nooit die pyn nie Toe die spykers deur die bloed Daardie houtkruis kraak Want daar was 'n houtkruis, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sing Ek kon myself nie red nie Hoe sou ek God se oordeel vry kon spring Maar ek staan nie onder die wet nie Dit is oor genade wat ek sing Want daar was 'n houtkruis, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sing.问安 Je mi ľúto dní (Nehanbím sa, nehanbím) Бид Эзэн Таны Qəlbin quşlar kimi yem axtarır Luce В утро юности прекрасной Биз һамымыз Аллаһдан чох шејлəр дилəјирик Велик наш Бог Ему хвала 耶和华做王了 Навсегда
Song not available - connect to internet to try again?