Kyk die mense in die strate, dokters, staats-amptenare Almal dra geheime in die mou Soos papier poppe op kaarte, word ons leeg sonder harte En daar's niemand wat 'n ander meer vertrou Waarom sien ons die splint in 'n ander een se oog En staar ons altyd blind in die van ons Selfs die son wat daar skyn, gee aan almal deel van Hom O moenie oordeel nie, en wys nie 'n vinger nie, Ons almal woon in huise van glas Tussenspel Kyk die nuus in die koerante, oordeel van alle kante. Is daar dalk 'n skuldgevoel wat skuil En die mense praat en skinder, oor die dinge wat hul hinder Maak nie saak wie huil nie, dis die styl. Waarom sien ons die splint in 'n ander een se oog En staar ons altyd blind in die van ons Selfs die son wat daar skyn, gee aan almal deel van Hom O moenie oordeel nie, en wys nie 'n vinger nie, Ons almal woon in huise van glas Tussenspel Sê my waar is die broeder liefde, dalk gesteel deur die nag diewe Al wat nou nog oorbly, is verwyte en kritiek Waarom sien ons die splint in 'n ander een se oog En staar ons altyd blind in die van ons Selfs die son wat daar skyn, gee aan almal deel van Hom O moenie oordeel nie, en wys nie 'n vinger nie, Ons almal woon in huise van glas EindspelКак хорошо в Боге Iso Najotkor 아침에 주의 인자하심을 أتاني يسوع وفداني สำแดงพระสิริ Show Me Your Glory Ак чоку тоолуу жериме, ак ниет, айкөл элиме اعرف إلهك In ogni battito del mio cuore جىم۔جىت كېچە Sade sen, İsa
Song not available - connect to internet to try again?