Daar's 'n bord wat by my voordeur hang vasgemaak met bloudraad en tang: "Ek en my huis, ons sal die Here dien" By my lapa-braai is daar 'n bordjie op: "Los die slaai, sit jou voete op" "Ek en my huis, ons sal die Here dien" Ek behoort aan 'n kerk, sonder dak of mure Ons staan sterk, steek aan die vure Die kerk van Christus is ek en jy Waar twee of drie by mekaar is, Daar is Hy Hier by N.G. Kruin, van huis tot huis Sal ons elke dag die Here prys Ons is kerk van Christus, almal sien: "Ons is huise wat die Here dien" Hier by N.G. Kruin, van huis tot huis Sal ons elke dag die Here prys Ons is kerk van Christus, almal sien: "Ons is huise wat die Here dien" God is oral, God is Gees Hy is hier, ons het niks te vrees Hy woon in jou, Hy woon in my Hy woon in die liggaam wat Hom belei God is oral, prys Sy Naam Kom ons loof en prys Hom saam Al woon ek hier en jy woon daar Hy verbind ons aan mekaar Hier by N.G. Kruin, van huis tot huis Sal ons elke dag die Here prys Ons is kerk van Christus, almal sien: "Ons is huise wat die Here dien" Huise, huise, huise wat die Here dien (x2) Ja ons is Huise, huise, huise wat die Here dien (Mondfluitjie tussenspel) God is oral, God is Gees Hy is hier, ons het niks te vrees Hy woon in jou, Hy woon in my Hy woon in die liggaam wat Hom belei God is oral, prys Sy Naam Kom ons loof en prys Hom saam Al woon ek hier en jy woon daar Hy verbind ons aan mekaar Hier by N.G. Kruin, van huis tot huis Sal ons elke dag die Here prys Ons is kerk van Christus, almal sien: "Ons is huise wat die Here dien" Huise, huise, huise wat die Here dien (x2) Ja ons is Huise, huise, huise wat die Here dien (Mondfluitjie)Әрбір күн мен әр сағат Құдай Өзі қорғайды kào zhǔ jīn tiān huó de xiāo sǎ Благодарю мой Бог что в жизни Ты со мной قۇرباندىق ورىن Hiç Bir İsim Qaıyrly tań, Mádına! Zdravas', Mária, krásna nad všetko stvorenie Okla puta hokʋt Santo santo è l'Onnipotente Кызмат кылам түбөлүк Теңирге тирилген
Song not available - connect to internet to try again?