INTRO - ..........(klavier tussen hakkies) INTRO .............(Klavier tussen hakkies) Hoë berge, diepe dale Storm winde is die tale Wat leef! Daar moet 'n God wees Wilde waters dorre duine Plate blomme in woestyne Wat skree! Daar moet 'n God wees Die skepping getuig Dat die mensdom moet weet Hy leef, Hy leef Alle lof-ere waardig Hy leef, Hy leef Verhef bo die aarde Verberg vir die oog Tog hoorbaar omhoog Hy le-ef! Hy Le-ef! Sagte stilte deur die klowe Bring 'n boodskap wat belowe Daar's meer! Daar moet 'n God wees. Harde stem uit donker wolke Roep die nasies, alle volke 'n Kreet! Daar moet 'n God wees. Die skepping getuig Dat die mensdom moet weet Hy leef, Hy leef Alle lof-ere waardig Hy leef, Hy leef Verhef bo die aarde Verberg vir die oog Tog hoorbaar omhoog Hy le-ef! Alles vertel Hy is Heilig, Heilig Alles vertel Hy is by ons, by ons Alles vertel Hy is Heilig, Heilig Alles vertel Hy is by ons, Hy leef, Hy leef Alle lof-ere waardig Hy leef, Hy leef Verhef bo die aarde Verberg vir die oog Tog hoorbaar omhoog Hy leef, Hy leef Alle lof-ere waardig Hy leef, Hy leef Verhef bo die aarde Verberg vir die oog Tog hoorbaar omhoog Hy le-ef. Oh ho ho ho ho Hy le-ef.Ohho ho ho hoЭй Худо, юрагим Сенга содиқ Господь Пастырь мой Sans un Dieu puissant pour Père Spasiteľ sveta zrodil sa ผู้สูงสุด O Most High Хабари хуш تو نغمۀ قلب منی Господь нас создал ىر ىرداپ، توسۇپ چىعىپ Пусть на небе ярко
Song not available - connect to internet to try again?