In die Hemel is die Heer en Sy glans is soos Kristal Hy's die heilige van God en Hy heers oor die heelal Daar is mag in sy woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trou En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer En die lof want U regeer U regeer Hemel Vader U regeer Hemel Vader Miljoene in gereedheid staan die engele voor Sy troon Verbysterend Sy sieraad en die weelde van Sy kroon Daar is mag in sy woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trou In die Hemel is die Heer en Sy glans is soos Kristal Hy's die heilige van God en Hy heers oor die heelal Daar is mag in sy woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trou En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer En die lof want U regeer U regeer Hemel Vader U regeer Hemel Vader Miljoene in gereedheid staan die engele voor Sy troon Verbysterend Sy sieraad en die weelde van Sy kroon Daar is mag in sy woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trou In die Hemel is die Heer en Sy glans is soos Kristal Hy's die heilige van God en Hy heers oor die heelal Daar is mag in sy woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trou En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer En die lof want U regeer U regeer Hemel Vader U regeer Hemel Vader Miljoene in gereedheid staan die engele voor Sy troon Verbysterend Sy sieraad en die weelde van Sy kroon Daar is mag in sy woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trouХвалите Бога Мэцэ Тэрэ ев шат орнял Месих Иса Дирилди Я пришел прославить يا سيدي الحبيب hl kl dẖạ ʿny ạ̉nạ Һарада олаҹаг əбəди јерин? Niente paure My chcemy głośno zhǔ wèi wǒ men
Song not available - connect to internet to try again?