INTRO Ek spreek die naam van Jesus nou oor jou In jou seerkry, in jou hartseer Wil-ek-vra dat God jou lei Ek spreek Sy naam oor jou waar woorde faal In desperaatheid soek ek vrede En dan bid ek die vir jou Ek bid vir genesing Wat alles verander Ek bid dat die vrees in jou verdwyn, in Jesus Naam Ek bid vir 'n deurbraak Om nou te gebeur Ek bid vir 'n wonderwerk in jou, in Jesus Naam In Jesus Naam..... Ek spreek die naam van Jesus nou oor jou Verklaar Sy liefde en beloftes Want Hy bly getrou Ek spreek die naam wat dood nie kon weerhou Want Hy is groter, Hy is sterker Hy's die God van moontlikheid Ek bid vir genesing Wat alles verander Ek bid dat die vrees in jou verdwyn, in Jesus Naam Ek bid vir 'n deurbraak Om nou te gebeur Ek bid vir 'n wonderwerk in jou, in Jesus Naam In Jesus Naam Oh oh Heer ek glo dit Ek ontvang dit U is alles wat ek nodig het Vir nou en ewigheid Heer ek glo dit Ek ontvang dit In U naam is alles moontlik En ek gee nou alles oor Ek bid vir geneesing Wat alles verander Ek bid dat die vrees in jou verdwyn, in Jesus Naam Ek bid vir 'n deurbraak Om nou te gebeur Ek bid vir 'n wonderwerk in jou, in Jesus Naam Ek bid vir herlewing Vir sterker geloof Ek bid vir Die lewe oor die dood, in Jesus Naam In Jesus Naam...يسوع ربي Маски сердца ạ̹frḥ Na Há o Que Temer Я славлю Тебя мой Спаситель ạ̉ḥzạnnạ ḥmlhạ Спасителю дозволь мені Nu aştepta până poţi face lucru mare Радуйтесь и ликуйте Gdzie duszy ojczyzna
Song not available - connect to internet to try again?