Die Skepper sing sterre Wat boordevol hang En dansend klou Aan die nanag se wang Die spieël aan die hemel Weerkaats en vertel: Hy is hier Die Skepper wek woorde, Woorde wat leef Hy laat Sy asem Met mense verweef Die heelal in die hemel En die heelal in my Skree in die stilte: God is by my Sterre sing in verwondering Wil eer aan God In die hoogste bring En die hemelboog Lig U Naam omhoog U Majesteit skyn in heerlikheid Wys die glans van U heiligheid Elke hemeling, elke sterweling sing, In verwondering My woorde het lankal In sterrestof gekwyn My hart se flou pogings In sterrereën verdwyn Die heelal in die hemel En die heelal in my Skree in de stilte: God is vir my Sterre sing in verwondering Wil eer aan God In die hoogste bring En die hemelboog Lig U Naam omhoog U Majesteit skyn in heerlikheid Wys die glans van U heiligheid Elke hemeling, elke sterweling sing, In verwondering Hoe kan ons dan stilbly, As wentelbane buig? As hemelkore jubel, En sterrestelsels juig? Hoe kan ons nog twyfel; As son en maan getuig? As alles om U wentel, Hoe kan ons nog swyg Sterre sing in verwondering Wil eer aan God In die hoogste bring En die hemelboog Lig U Naam omhoog U Majesteit skyn in heerlikheid Wys die glans van U heiligheid Elke hemeling, elke sterweling sing, In verwondering In verwondering In verwonderingṭryq yswʿ Еј ҝөјлəрдəки Атамыз Iso Xudo Oʻgʻli Be ny voninahitrao Jeso Kristy Tompo Mer hellighet gi meg Non capisco Инсанлар чох севир ҝүнаһлы һəјаты Die Here salf ons met sy Gees yạ sydy ạ̹n lm ysr ạ̉mạmy wjhk Lumina a lumii
Song not available - connect to internet to try again?