Laasnag het in my drome, 'n wonderbeeld verskyn. Ek staan in ou Jerusalem en ek sien die tempel daar. Ek hoor die sang van kinders, net soos 'n Englekoor. En saam sing hul 'n loflied wat selfs die Heme'le hoor. En saam sing hul 'n loflied wat selfs die Heme'le hoor. Jerusalem! Jerusalem, sing nou 'n loflied saam. Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam. En daar verander toe my droom en stilte daal daar neer. Weg is die bly Hosannas, geen kinderstemme meer. Die son het toe verduister, die oggend koud en kil. En die skadu van 'n kruis verrys, verrys om ons ontwil. En die skadu van 'n kruis verrys, verrys om ons ontwil. Jerusalem! Jerusalem, sing nou 'n loflied saam. Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam. En weer verander die toneel, 'n helder glans verskyn. Ek sien die heilige stad daar, die son begin weer te skyn, die poorte word wyd oopgemaak, die duister het verdwyn. En almal kan nou binnegaan, geeneen sal buite staan. 'n Nuwe dag het aangebreek, die kinders sing weer saam. Die heil'ge stad Jerusalem sal nooit weer kan vergaan. Die heil'ge stad Jerusalem sal nooit weer kan vergaan. Jerusalem! Jerusalem, sing nou 'n loflied saam. Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam. Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam.Посмотри как чудно Бог все сотворил บารุค ฮาบา Baruch Ha Ba Blessed is He Who Comes أحيا أميناً للإله - بصوت الراحل نجيب إبراهيم Истомилась душа В этом мире греха Там куда сердце манит Prvý si bol mḥbtk gẖmrtny Пшеница и плевелы Ак бата тилейм, Ата Here to eternity
Song not available - connect to internet to try again?