INTRO Waar U verskyn word alles nuut Want U be-vry - en gee lewe Elke storm swyg Voor die klank van u stem Alles buig voor koning Jesus U is die held - wat vir ons veg U baan die weg vir ons oorwinning Elke vyand vlug Elke vesting val neer Naam bo alle name, hoogste heer Vir ewig is U heerskappy U troon staan onwan - kelbaar On-ge-ëwe--naar-de krag Is in U Grote Naam Jesus die Oorwinnaar Interlude Die duisternis word lig deur U Die duiwel is deur U verslaan Dood waar is jou mag Waar het jou angel verdwyn? Jesus leef en ek sal lewe Die skepping kniel in diep ontsag Die hemel juig - voor ons Koning En die magte van die hel Weet wie regeer Naam bo alle name Hoogste Heer Vir ewig is U heerskappy U troon staan onwan - kelbaar On-ge-ëwe--naar-de krag Is in U Grote Naam Jesus die Oorwinnaar Interlude x 2 Jesus, Jesus Naam bo alle name Naam bo alle name Naam bo alle name Naam bo alle name Vir ewig is U heerskappy U troon staan onwan - kelbaar On-ge-ëwe--naar-de krag Is in U Grote Naam Jesus die Oorwinnaar On-geë-we-naarde krag Is in U Grote Naam Jesus die Oorwinnaar Jesus die oorwinnaar U is Jesus die oorwinnaarIlluminerai دعاى ربانى تعال يا رب بروحك Let, prosba naša, k výšinám ألا تعلمون تأمل 6 ᠠᠪᠤ ᠡ ᠂ ᠪᠢ ᠲᠠᠨ ᠳᠤ ᠬᠠᠶᠢᠷᠠᠲᠠᠢ Mii de oameni se grăbesc înspre pierzare Większy jest Ten Én jó Uram, Isten
Song not available - connect to internet to try again?