Jesus, groot bo almal Sterke Verlosser Magtige Heer en Heiland Immanuel - God is met ons Reddende Here, Lewende Woord. En ek wil U naam besing En vir U my lewe bring Ja ek wil U naam besing Heilige Heer Here, nie meer twyfel Vreugde en blydskap, Lewe in oorvloed gee U Immanuel - God is met ons Reddende Here, Lewende Woord. En ek wil U naam besing En vir U my lewe bring Ja ek wil U naam besing Heilige Heer En ek wil U naam besing En vir U my lewe bring Ja ek wil U naam besing Heilige Heer Jesus, groot bo almal Sterke Verlosser Magtige Heer en Heiland Immanuel - God is met ons Reddende Here, Lewende Woord. Reddende Here, Lewende Woord. Reddende Here, Lewende Woord.Minnətdaram Sənə, İsa ạlly ṣnʿny hllwyạ yswʿ ḥy Croce Cross Croix rjʿtly̱ ạlbsmẗ A dónde iré ahora يارب يا قادر Эй, Дўстларим Великий Бог Израилев ạ̉tynạ ạ̹lyk
Song not available - connect to internet to try again?