Jy daar, voel jy lekker, soos 'n cracker? Wat gaan aan met jou, wat gaan aan met jou? Vir wat is jy so sonder vrees Het jy dan nie die nuus gelees Is jy 'n bietjie mal of iets? Vreesloos-vry met my arms wyd oop Bring ek liefde en vreugde en hoop Daar's 'n lig in my, wat my lekker laat kry En dit skyn en dit skyn waar ek loop Jesus is my Koning, Hy is my beloning Hy maak in my woning.............. (Hele koor x 2) Ja maar, wat daarvan as dinge sleg gaan Wat gaan jy dan sê, Wat gaan jy dan sê Ek behoort nie aan myself nie Ek behoort aan God Almagtig Dis hoekom ek Yeeeha sê! Vreesloos-vry met my arms wyd oop Bring ek liefde en vreugde en hoop Daar's 'n lig in my, wat my lekker laat kry En dit skyn en dit skyn waar ek loop Jesus is my Koning, Hy is my beloning Hy maak in my woning............... (Hele koor x 2) Sy liefde vir jou Sy liefde vir my Sy liefde vir sondaars maak ons vry TUSSENSPEL Vreesloos-vry met my arms wyd oop Bring ek liefde en vreugde en hoop Daar's 'n lig in my, wat my lekker laat kry En dit skyn en dit skyn waar ek loop Jesus is my Koning, Hy is my beloning Hy maak in my woning.............. (Hele koor x 4 met eerste 3 keer (B)) Woning, woning, woning Jesus is my Koning, Hy is my beloning Hy maak in my woningพระคริสต์ยื่นพระหัตถ์ออกมาช่วยข้า ESTE ES EL DÍA QUE HIZO EL SEÑOR Posílám vás كيف أشكرك من أجل Voláme tvoj oheň Môžem vystúpiť يا من بحضوره إلـه قـادر Ач жүрөгүң, азгырылбай сен шайтанга Сражение через любовь
Song not available - connect to internet to try again?