Jesus neem ons kleine kinders, met 'n hart vol liefde aan; niemand mag dit ooit verhinder dat ons vry na Hom toe gaan Loof die Here, loof Hom almal! Halleluja! A-men! Jesus hoor ons swak gebede wáár ons ook op aarde gaan. Dag of nag, ons weet verseker dat ons nooit alleen sal staan. Loof die Here, loof Hom altyd!. Halleluja! A-men! Jesus gee aan ons sy seën, lei ons op die regte pad. En ons weet dat Hy ons liefhet: Hy het Self ons hand gevat. Loof die Here, almal, altyd! Halleluja! A-men!Indro ny Tompo Jesosy, jereo Ján 8,32 อิมมานูเอลโอ้อิมมานูเอล Spievajme všetci radostne Когда взираю я ATA SƏNİN SEVGİN Mai bine o zi la Tronul Tău اسكب في عنيي دموعك zhǔ a wǒ yǒu yī shì qiú nǐ حبة حب
Song not available - connect to internet to try again?