Jesus, ons eer U, opgestane Heer. Lewensvors en koning, U het triomfeer! Hoe was U verne-der, hoe het U gely; hoe is U verheerlik! U voer heerskappy. Jesus, ons eer U, opgestane Heer. Lewensvors en Koning, U het triomfeer Jesus, ons eer U, opgestane Heer omdat U oorwin het, sal ons triomfeer! Hoe was ons gebon-de, hoe was ons verkneg. U bevry tot lewe, baan vir ons die weg. Jesus, ons eer U, opgestane Heer, nou het ons 'n toekoms: lewe by ons Heer!Illuminerai كيف أنسى رحمتك أفضل من الحياة Hay Un Precioso Manantial Take Heart yạ nfsy dwmạ bạrky El que mira por las aves Il est une race immortelle ạlrb ṣạlḥ Приходи Иисус ко мне
Song not available - connect to internet to try again?