Jesus roep die kindertjies Moet hul nie verhinder nie Hy wil hul omhels en seen En Sy liefde aan hul verleen Die kinders van die wêreld Die kinders van ons land Moet hul nie verwaarloos nie Vat elkeen aan sy hand Leer hulle van liefde En waardes uit jul hart Deel met hul jul drome Vanuit die Vaderhart Want Jesus roep die kindertjies Moet hul nie verhinder nie Hy wil hul omhels en seën En Sy liefde aan hul verleen En Sy liefde aan hul verleenLal Immanuel El Salvador Jesús llamándonos está Иисус Твоя любовь безмерна и чиста Славете Бога jỷtk ạ̉by lạbtgẖy ṭʿạmạaⁿ ạ̉ktblk 宣教之歌 لا يمكن ينسانا فادينا S Pánom všetko začínaj سمحت إرادتك
Song not available - connect to internet to try again?