Al die mense op die aarde, al die dinge om te doen
Al die paaie om te vat, al die liggies in die stad
Al die meisies om te soen.
Oor al die vrye keuses, het ek een ding om te sê
Jy's die een wat ek wil he, Jy's die een wat ek wil he,
Jy's die een wat ek wil he
Ek begeer jou kontinente, al die oesters in jou see
Tussen al die baie mense, sien ek net vir jou
Ek se vir al die ander nee.
Jy is al my wildste wense, en ek wil net vir jou sê
Jy's die een wat ek wil he, Jy's die een wat ek wil he,
Jy's die een wat ek wil he
Laat die wereld ophou draai, laat die wind maar ophou waai
Laat die mense ophou glo, se vir almal dit is so
Jy's die een wat ek wil he, Jy's die een wat ek wil he
Ek wil dit net weer sê
Jy's die een wat ek wil he, Jy's die een wat ek wil he
Ek wil snorkel in jou sloepe, ek wil bodysurf in jou baai
In jou poele le en klots. Teen die hitte van 'n rots
Tot die seesproei oor ons waai
Jy is al my wildste drome. En ek wil net by jou lê
Jy's die een wat ek wil he, Jy's die een wat ek wil he,
Jy's die een wat ek wil he
Laat die wereld ophou draai, laat die wind maar ophou waai
Laat die mense ophou glo, se vir almal dit is so
Jy's die een wat ek wil he, Jy's die een wat ek wil he
Ek wil dit net weer se
Jy's die een wat ek wil he, Jy's die een wat ek wil he
Gee my al die wêreldstede, laat die wind my oral waai
Gee my elke goeie rede, om my rug op jou te draai
Jy's die een in al my drome, en ek wil net vir jou sê
Jy's die een wat ek wil he.......... Jy's die een wat ek wil he
Jy's die een wat ek wil he
Ek wil dit net weer sê
Jy's die een wat ek wil he.......... Jy's die een wat ek wil he
Уже не я живу живёт во мне Христос! Aza mba manadino ny ray sy reninao تعليق 3 إنت الأسد Пригадаю той день коли в муках важких на Голгофі Отпускай твой хлеб по водам ạ̹n hạj ạlbḥr tsạʾltu Kom Kinders besing ถวายตัวให้พระองค์ Ивээл Song not available - connect to internet to try again?