Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde, o kom in die gees nou na Betlehem! Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore kom buig daar in aanbidding, kom buig daar in aanbidding, kom buig daar in aanbidding, voor Jesus, die Heer. 'n Kind is gebore; loof die God van liefde! Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar, Raadsman en Sterke, God en Vors van vrede Ons buig in blye aanbidding, Ons buig in blye aanbidding, Ons buig in blye aanbidding Verlosser en Heer! KOM LOOF DIE HEER! Kom, loof die Heer loof die Heer loof die Here God in die hoogste heem'le Kom, loof die Heer loof die Heer loof die Here God in die hoogste he-me'leمهما كانت الظروف Ожидаем Тебя Had It Not Been ىرايىمدۇۇ قۇداي سۉيۉپ دۉينۅنۉ О, излей от Духа! Vivere di te Si Damu Ya Nyama hw bry qdạsty Бачу Бога кожны дзень Свобода
Song not available - connect to internet to try again?