Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp, Loof Hom met die klinkende simbale. Alles wat asem het loof, loof die Heer! Alles wat asem het loof, loof die Heer! Prys Hom met jul stemme, prys Hom uit die hart. Prys Hom in die hemel en op aarde. Alles wat asem het loof, loof die Heer! Alles wat asem het loof, loof die Heer! Loof hom met viole, loof hom met 'n fluit. Loof hom met klaviere en kitare Alles wat asem het loof, loof die Heer! Alles wat asem het loof, loof die Heer! Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp, Loof Hom met die klinkende simbale. Alles wat asem het loof, loof die Heer! Alles wat asem het loof, loof die Heer! Alles wat asem het loof, loof die Heer! Alles wat asem het Loof - loof - die - Heer!ạlrb qd mlk flnfrḥ bh mḥbtk gẖmrtny Lumière du monde Есүс би Танд хайртай Xudo hamma narsa berar Powróci Pan هل أنتم الذي بقوة الله Tyś jest mój Bóg O Jésus, Prince généreux Quam dilects / We Love the Place
Song not available - connect to internet to try again?