Hy's die ene wat ek liefhet in die môre Hy's die ene wat ek liefhet in die aand Hy's die een in die awendskemer Hy's die een in die middernag Hy's die wynstok ons is die lote Hy's die pottebakker ons is die klei Tussen Hom en my kom daar nooit ooit weer 'n skeidingsmuur Wat 'n vriend het ons in Jesus, Hy wat in ons plek wil staan; wat 'n voorreg om gedurig tot Gods troon deur hom te gaan! Hoe verbeur ons tog die vrede, ag, hoe dikwels ly ons smart, net omdat ons nie ons node uitstort in Gods Vaderhart! Elke een behoort te weet Elke een behoort te weet Elke een behoort te weet Wie Jesus is Hy't gesterf vir al ons sondes Hy het al ons skuld betaal Hy omhels ons met sy liefde Elke een behoort te weet Elke een behoort te weet Elke een behoort te weet Elke een behoort te weet Wie Jesus isyạmạ wqft قايراتتۇۇ بول، بئر تۇۇعانىم Io credo in te Gesù Tvůj milý Král Skúste a presvedčte sa Хай не сумуе той, хто славіць Бога قدوس قدوس قدوس Баландии осмонро бинам Tal como soy, sin más decir Я на жизнь рассчитывать не вправе
Song not available - connect to internet to try again?