Hy's die ene wat ek liefhet in die môre Hy's die ene wat ek liefhet in die aand Hy's die een in die awendskemer Hy's die een in die middernag Hy's die wynstok ons is die lote Hy's die pottebakker ons is die klei Tussen Hom en my kom daar nooit ooit weer 'n skeidingsmuur Wat 'n vriend het ons in Jesus, Hy wat in ons plek wil staan; wat 'n voorreg om gedurig tot Gods troon deur hom te gaan! Hoe verbeur ons tog die vrede, ag, hoe dikwels ly ons smart, net omdat ons nie ons node uitstort in Gods Vaderhart! Elke een behoort te weet Elke een behoort te weet Elke een behoort te weet Wie Jesus is Hy't gesterf vir al ons sondes Hy het al ons skuld betaal Hy omhels ons met sy liefde Elke een behoort te weet Elke een behoort te weet Elke een behoort te weet Elke een behoort te weet Wie Jesus is Ken Hom in al jou weë Ken Hom in al jou weë Dan sal Hy jou paaie gelyk maak Gelyk maak, Gelyk maak Ken Hom in al jou weë Want so lief het God die wêreld gehad Dat Hy Sy enig-gebore Seun Gegee het gegee het Sodat elkeen wat in Hom glo Nie verlore mag gaan nie Maar die ewige lewe sal hê Ek's so bly ek behoort aan Jesus Ek's so bly ek behoort aan Jesus Ek's so bly ek behoort aan Jesus Halleluja prys die Heer! Prys die Heer (amen, amen) Prys die Heer (amen, amen) Prys die Heer (amen, amen) Prys die Heer (amen, amen) Prys die Heer (amen, amen) Prys die Heer (amen, amen) Halleluja prys die Heer! Die liefde van Jesus is Wonderbaar, Wonderbaar, Wonderbaar, Die liefde van Jesus is Wonderbaar, Wonderbaar vir my Kom ons verheerlik Sy Naam Kom ons verheerlik Sy Naam Die mense verander maar Jesus nooit Kom ons verheerlik Sy Naam Ek weet verseker Jesus is Heer Hy het my sonde uit liefde vergeef Ek was verlore maar is gevind Nou het ek vrede ek is God's kind Hy is my leidsman Hy laat my leef Hy is oorwinnaar Hy is die Heer Uit Sy genade, liefde en trou Weet ons hoe God Sy kinders behou Weet ons hoe God Sy kinders behouهلم ارفعوا الأعلام وانشطوا Нивы побелели (казахстан) أنا مش وحيد Для меня Ты всё mạ ʿndy̱ sẖyʾ Seigneur, aie pitié de nous! Не знаешь ты идя здесь по пути La vittoria è nostra Makin Serupa Yesus, Tuhanku إنت الحقيقة
Song not available - connect to internet to try again?