Jesus roep my vir 'n sonstraal Om elke dag te skyn Hom te behaag is my strewe Al is my liggie klein 'n Sonstraal, 'n sonstraal Jesus roep my vir 'n sonstraal 'n Sonstraal, 'n sonstraal Laat my 'n sonstraal steeds wees Jesus wil hê ek moet lief wees En vriendelik met elk een Trou in Sy diens hier op aarde Dan eenmal by die Heer 'n Sonstraal, 'n sonstraal Jesus roep my vir 'n sonstraal 'n Sonstraal, 'n sonstraal Laat my 'n sonstraal steeds wees Jesus roep my vir 'n sonstraal Om elke dag te skyn Hom te behaag is my strewe Al is my liggie klein 'n Sonstraal, 'n sonstraal Jesus roep my vir 'n sonstraal 'n Sonstraal, 'n sonstraal Laat my 'n sonstraal steeds wees LAAT ONS SKYN VIR JESUS MET 'N HELDER GLANS SKITTER SOOS DIE STERRE AAN DIE HEMELTRANS IN DIE DONKER WêRELD SKYN DAN, SKYN JY IN JOU KLEIN HOEKIE EN EK IN MYN' LAAT ONS SKYN VIR JESUS WAAR ONS GAAN OF KOM AS ONS LIG VERDUISTER RIG DIE OOG OP HOM! UIT DIE HEMEL SIEN HY OP ONS NEER LAAT ONS SKYN VIR JESUS, SLEGS TOT SY EER! LAAT DIE LIG DAN VAL OP ALMAL OM ONS HEEN WYS DIE WEG NA JESUS VIR DIE HART WAT WEEN IN DIE NAG VAN KOMMER, SONDE OF PYN BRING ONS SO VERLIGTING O SKYN DAN, SKYN! Ek skyn my liggie Ek skyn my liggie Ek skyn my liggie vir Jesus Ja, laat my liggie skyn Ek skyn my liggie Ek skyn my liggie Ek skyn my liggie vir Jesus Ja, laat my liggie skyn Ek skyn my liggie Ek skyn my liggie Ek skyn my liggie vir Jesus Ja, laat my liggie skyn O, ja...slạmk fạq ạlʿqwl - sạtr Sovereign hands Как порочен и грешен я в жизни моей Хич Айръм Йоктур Свят без сълзи Эзэний орших тэр газарт Fourth man in the fire Кечээ эле мойтоңдогон секелек zhāng kāi nǐ de kǒu
Song not available - connect to internet to try again?