Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde, o kom in die gees nou na Betlehem! Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore kom buig daar in aanbidding, kom buig daar in aanbidding, kom buig daar in aanbidding, voor Jesus, die Heer. 'n Kind is gebore; loof die God van liefde! Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar, Raadsman en Sterke, God en Vors van vrede Ons buig in blye aanbidding, Ons buig in blye aanbidding, Ons buig in blye aanbidding Verlosser en Heer! Kom, lofsing die Here; Hy is onse Koning. Vir ons word Hy mens en oorwin die dood. Hy heers met reg in hemel en op aarde - buig dankbaar in aanbidding, buig dankbaar in aanbidding, buig dankbaar in aanbidding, voor Christus, die Heer! Kom lofsing die Here, loof Hom, al wat le-we! Wees vrolik, besing nou sy majesteit. In U, Getroue, bly ons ook behoue. ons prys U in aanbidding, ons prys U in aanbidding, ons prys U in aanbidding, Gesalfde en Heer! O come let us adore Him, O come let us adore Him, O come let us adore Him, Christ the LordСевгин Уянсън Есть цветы Младенец родился на земле ساعان ماداق ٴان ايتقاندا Souls of Men! Why Will Ye Scatter Maral móldir sýdy qalaı ańsasa كم أنت عظيم Сиз Мəним дил ачан көрпə баламсыз Z Tobą ciemność Obeť svoju veľkonočnú
Song not available - connect to internet to try again?