Kom, dank nou almal God met hart en mond en hande; loof Hom wat wonders doen tot in die verste lande. -Van vroeg, van kindsbeen af, het Hy ons trou bewaar en tot vandag toe nog geseën en gespaar. O God, so ryk en goed, gee ons solank ons lewe altyd 'n blye hart; as dit U wil is: vrede. -Laat U genade ons beveilig teen gevaar, in donker ure ons van struikeling bewaar. Lof, eer sing ons voor God, die bron van alle lewe - die Vader, Seun en Gees, almagtig en verhewe. - Drie-enig God, ons roem U krag en majesteit. O Heer, ons wil U noem: ons God in ewigheid!Téged dicsér az egész föld Милосердие и величие qwmwạ yạ bny ạlnwr Ten tú piedad de mí Niechaj zstąpi Duch Twój طمني Allılýııa, Isa tiri То Твоя любов Isus Lumina iubirii Tale Měl srdce jsem černé jak noc
Song not available - connect to internet to try again?