Klavier Inleiding: die hoop van die wêreld,...........deur eeue ...... verwag. Kom, kinders besing met 'n vrolike stem die wonder van God in die stad Betlehem, want daar is die Heiland gebore, dié nag, die hoop van die wêreld, deur eeue..........verwag. Geringe klein dorpie in duister gehul, 'n heilswoord is deur dié geboorte vervul: Die lig van die wêreld, die God'like Kind, is Jesus in wie ons die saligheid vind! In need'rige krip was sy bedjie berei - die Kind wat die harte van almal verbly. Omhoog, uit die hemel, sing engele eer, die herders en wyses kom kniel voor Hom neer. Ons bring soos die herders en engele weer aan Hom alle hulde, ons Heiland en Heer. Verlos van die sonde, besing ons tesaam die roem en die eer van sy heerlike Naam.برباط الحب Fa-ma mic o Doamne mare ТЪЙ БЛИЗО СИ ДО ОНЗИ ЧАС 그 사랑 얼마나 سبحانك Во Христе - Бог мой Отец చేయి పట్టుకో నా చేయి పట్టుకో Cold Diamonds Z otroctva hriechu WHEN HE REACHED DOWN
Song not available - connect to internet to try again?