Ek was eensaam en verlaat Al was mense rondom my Daar was niemand wat my verstaan Maar U woord kom toe helder na my Kom na my toe, almal wat moeg en oorlaai is Kom na my toe ek gee rus Toe ek opstaan en nog verward my hand in syne lê Kry die lewe sin en vind ek rus in Hom Maar die twyfel kom toe weer Is ek kind van God of nie Sy woorde kom helder deur Uit my hande ruk niemand jou nie. Kom na my toe, almal wat moeg en oorlaai is Kom na my toe ek gee rus Toe ek opstaan en nog verward my hand in syne lê Kry die lewe sin en vind ek rus in Hom Kom na my toe, almal wat moeg en oorlaai is Kom na my toe ek gee rus Toe ek opstaan en nog verward my hand in syne lê Kry die lewe sin Kry die lewe sin Kry die lewe sin en vind ek rus in HomNi Ma Na Yi Zunubai Fa انهض ٴتاڭىر ادامدارعا باتاسىن بەردى Bare ditt blod Хрыстос мяне паклікаў за Мы ждём Тебя Господь Thine Arm, O Lord, in Days of Old Guarda a Gesù Эммануел Не мит, а реалност
Song not available - connect to internet to try again?