(Intro).. .. Die Here seën jou ... En bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou ... Mag Hy genade bewys Die Here draai Sy ....Gesig na jou Mag Hy jou vrede gee (herhaal bg x2) A-men A-men A-men ... (herhaal bg x2) Mag Sy guns rus oor jou lewe En 'n duisend generasies Jou familie, en jou kinders En hul kinders, en hul kinders Mag Sy vrede jou vooruitgaan Agter jou staan, en langs jou staan Dit omring jou, Hy is in jou Hy is met jou, Hy is met jou In die oggend, en die aande In jou doene, en jou late In jou hartseer, in jou vreugde Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, A-men A-men A-men ... (Herhaal chorus x2) (Instrumental) Die Here seën jou ... En bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou ... Mag Hy genade bewys Die Here draai Sy ... Gesig na jou Mag Hy jou vrede gee.. ... ... ...Credo in un grande Dio Temprano yo te buscare Бог на любовта си Ти Twój krzyż Nech nám srdcia plní radosť Құдіретті Тәңір, көктегі Әке Örülj és örvendezz Bogobojny Król Táńirimniń kerneı úni ᠢᠰᠦᠢᠰ ᠲᠠ ᠪᠣᠯ ᠮᠢᠨᠦ ᠠᠮᠢ ᠠᠮᠢᠳᠤᠷᠠᠯ
Song not available - connect to internet to try again?