Ons kerk is 'n hawe waar Christene aanbid. Die Credo wat ons voorstaan is geloof, gebed en hoop Elkeen het 'n rol te speel, om werklik te bedien Almal moet dit uitleef, tot ons Christus sien Voluit vir die koningkryk - glo ons hart en siel Vasstaan in geloof en hoop, tot ons Christus sien Die Here het jou uitverkies - jy is 'n kind van God Bly in die wil van Jesus, dan sal jou lig weer skyn Ons kerk is 'n vesting, waar liefde brûe bou Een in Jesus Christus dra ons die seël van God Ons kan die Here loof en prys elke liewe dag Vader, Seun en Heil'ge Gees sing ons nou tesaam Voluit vir die koningkryk - glo ons hart en siel Vasstaan in geloof en hoop, tot ons Christus sien Die Here het jou uitverkies - jy is 'n kind van God Bly in die wil van Jesus, dan sal jou lig weer skyn Amen, Amen, Amen.Abençoada Sou كونوا شاكرين Торжествуй Евангельская правда Maravillosa gracia Mittelpunkt Дар ҳузурат Туро ман мебинам Îmi spune lumea că sunt cam nebun Бартимай'ън Гьозлери Stará archa Nainte-n luptă să intrăm
Song not available - connect to internet to try again?