INTRO Waar U verskyn word alles nuut Want U be-vry - en gee lewe Elke storm swyg Voor die klank van u stem Alles buig voor koning Jesus U is die held - wat vir ons veg U baan die weg vir ons oorwinning Elke vyand vlug Elke vesting val neer Naam bo alle name, hoogste heer Vir ewig is U heerskappy U troon staan onwan - kelbaar On-ge-ëwe--naar-de krag Is in U Grote Naam Jesus die Oorwinnaar INTRO Die duisternis word lig deur U Die duiwel is deur U verslaan Dood waar is jou mag Waar het jou angel verdwyn? Jesus leef en ek sal lewe Die skepping kniel in diep ontsag Die hemel juig - voor ons Koning En die magte van die hel Weet wie regeer Naam bo alle name Hoogste Heer Vir ewig is U heerskappy U troon staan onwan - kelbaar On-ge-ëwe--naar-de krag Is in U Grote Naam Jesus die Oorwinnaar Jesus, Jesus .. ... (Interlude vol x2 ) Naam bo alle name Naam bo alle name Naam bo alle name Naam bo alle name Vir ewig is U heerskappy U troon staan onwan - kelbaar On-ge-ëwe--naar-de krag Is in U Grote Naam Jesus die Oorwinnaar On-geë-we-naarde krag Is in U Grote Naam Jesus die Oorwinnaar Jesus die oorwinnaar Jesus die oorwinnaar InterludeVíťaz Kristus z mŕtvych vstáva لا تخف لأني فديتك بذكرك نتغذى معا Ты накрыл для меня пир Skriftens ord elsker jeg В присъствието Ти Нə јахшы Сəн доғулмусан أنت متكلي Тум Арзум Сенсин Qadim Zamonda
Song not available - connect to internet to try again?