Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer Die Aller-hoogste wat in liefde oor Sy Koningkryk regeer Hy't belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer Hy is Koning Hy re-geer Loof Hom prys Hom halleluja Loof Hom prys Hom Halle-luja * Loof Hom prys Hom hallelu-ja * Hy is Koning Hy re-geer Die Here is ons vesting wat vir altyd sal bly staan Hy beskerm elke men's wat in geloof na Hom toe gaan Hy's ons skuiling Hy's ons wapen, Hy't die vyand reeds verslaan Hy is die Rots wat ewig staan Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Loof Hom, Prys Hom! Hallelu-ja! Loof Hom, prys Hom! Hallelu--ja! Hy's die Rots wat ewig staan Kom deel nou in ons loflied hef jou hande op na bo Blaas basuine slaan op tromme en kom dans voor God se oë Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo Want Sy Woord sal ewig staan Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Loof Hom, Prys Hom! Hallelu-ja! Loof Hom, prys Hom! Hallelu--ja! Hy's die Rots wat ewig staan Want Sy woord sal ewig staan Want Sy woord......... sal .......e....wig .......staanأرفع قرابيني Gel, Rabbim, sen yıka kalbimi Nejednu, ver', ešte slzu 不从恶人的计谋 Сотвори во мне сердце мудрое ạ̉nạ wạtẖq Jézus az Isten Báránya Em Hewcedar in Hezkirina te Пора друзья прощаться нам ข้านมัสการพระองค์
Song not available - connect to internet to try again?