(Inleiding) Loof die Here want Hy is goed Loof die groot Almagtige God Loof die Magtigste van alle heersers Hy het magtige dade gedoen Hy't die hemel met insig gemaak Die aarde op waters geplaas Hy sorg steeds vir die see en die land Hou die hemel en aarde in stand Dis Hy alleen Aan Sy liefde is daar geen einde nie Aan Sy liefde is daar geen einde nie Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goed Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goed (Tussenspel) Hy het konings en krygers verslaan En sy kinders oorwinning gegee Hy het ons na ons vryheid gelei Uit die mag van ons vyand bevry Dis Hy alleen Aan Sy liefde is daar geen einde nie Aan Sy liefde is daar geen einde nie Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goed Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goed Die son laat Hy heers oor die dag Die maan en die sterreprag Die groot hemelligte sing Oor Hom alleen Dis Hy wat sy volk begelei Deur Rooi See en dorre woestyn Die Koning wat redding bring Is Hy alleen Aan Sy liefde is daar geen einde nie Aan Sy liefde is daar geen einde nie Loof die Here, Loof die Here Aan Sy liefde is daar geen einde nie Aan Sy liefde is daar geen einde nie Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goed Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goed Want Hy is goedL'Eterno viene كەل، بارايىق عولعوتاعا! Святой Дух нисходит ماذا أرد لك I am Jistota vzácná Мы идем идем в страну где скорби нет Ты посылаешь нам Свой хлеб небесный يا تاج راسي zhǔ a yuàn ài nǐ de rén
Song not available - connect to internet to try again?