Jy's 'n bondeltjie liefde As ons donkiekar ry En die stadsliggies waai Ver by ons verby Jou oë' s so mooi En my hart is die prooi My hart in die weegskaal Reg in my kraal My hart in die weegskaal, Reg in my kraal. Kruidjie roer my nie, hee... Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen de te lettel lettel...ledi de de te lettel lettel...ledi de In 'n huis of paleis 'n Pondok of 'n hok Met jou aan my sy Gaan die wêreld verby Liefde't sy flikkertjie flikker gegooi En die hart binne my 'n Gewillige prooi Die hart binne in my 'n Gewillige prooi Kruidjie roer my nie, hee... Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen de te lettel lettel...ledi de de te lettel lettel...ledi de Jy's 'n bondel liefde As ons donkiekar ry En ek speel konsertina Vir jou en vir my Wat maak alles saak; waar ons twee gaan bly? In Waterkloofrif of langs Parrafontein! In Waterkloofrif of langs Parrafontein! Kruidjie roer my nie, hee... Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen de te lettel lettel...ledi de de te lettel lettel...ledi de Kruidjie roer my nie, hee... Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen de te lettel lettel...ledi de de te lettel lettel...ledi de de te lettel lettel...ledi de de te lettel lettel...ledi deรักสุดหัวใจ Love You so Much НЕ Е ЛИ ТОЙ رحمة كثيرة Zjednoczył dziś ze wszystkich stron 来吧让我们向神仰脸 Che il tuo Spirito viva in me О Спаситель сердце жаждет полноты любви твоей Oh qué satisfeito Keby si dnes mal ạ̹lh ạlḥb
Song not available - connect to internet to try again?