Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is Laat almal weet dat Jesus die Koning is Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is Laat almal weet dat Jesus die Koning is Ons kan so gou vergeet Dat daar 'n God is wat van alles weet Wat almal elke dag van liefde leer Sy vrede gee Die wereld in Sy hande hou So soms vergeet ons weer Dat ons 'n ander van ons God moet leer Sy wonderliefde wat geen grense ken En harte vir Hom wen Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is Laat almal weet dat Jesus die Koning is Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is Laat almal weet dat Jesus die Koning is Die Here het gese Dat ons ons sondes voor Hom neer moet lê Hy sal ons vrymaak ons Sy kinders noem Ons plek berei, by Hom sal ons vir altyd bly Maar weet die wereld dit Indien nie is dit mos ons eie skuld Dat ons sal voortgaan om Sy Naam te eer Die wereld van Hom leer Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is Laat almal weet dat Jesus die Koning is Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is Laat almal weet dat Jesus die Koning is Ons kan so maklik se wat ons van Hom wil hê Maar doen ons waarlik wat Hy vra Om Sy boodskap uit te dra Uit te dra Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is Laat almal weet dat Jesus die Koning is Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is Laat almal weet dat Jesus die Koning is Dat Jesus die Koning isMenjulang Nyata Atas Bukit Kala Oh Cristp Nuestra Roca Aqui Povedz či Ježiš Төгс илэрхийлж чадахгүй ч Հայաստան Ունես կարիքը Քրիստոսի ʿjz lsạny Hospodin sám jde přede mnou Holy Spirit Kau Perkasa, 'Ku Lemah Рождественское чудо
Song not available - connect to internet to try again?