O priesters, wat voor God bly staan, wanneer die sonlig ondergaan, wanneer die laaste straal verskiet - o loof die HEER in sang en lied! O hef vir ons 'n naglied aan, wanneer ons weer van hier moet gaan; hef priesterlike hande en pleit, as alles rus in donkerheid. Die HEER se seën sal met u gaan, en ons sal biddend voor Hom staan. Hy wat beveel en - dit geskied, Hy sal sy seën oor u gebied. Laat, HEER, u seën op hul daal, U guns uit Sion hul bestraal! U wat beveel en - dit geskied, wil, HEER, u seën oor hul gebied!ميدلي ทรงอุ้มชูค้ำจุน نانِ حیات هستم لماذا ضربتنا Môj Bože, opäť svetlo vidím a tmavá noc už odchádza, zas svieži a čerstvý sa cítim, však aj povinnosť prichádza; vstal som, lebo sen sa skončil a ja som sa rána dožil Jeso Mpanjaka tokana ạlywm ạlạ̉wl Dzisiaj w Grodzie Dawidowym zhǔ zuì zhī dào wǒ de xū yào ʿạysẖ ạ̉yạmy
Song not available - connect to internet to try again?