Goddelike liefdebande bind in Jesus mense saam, bind uit alle wêreldlande die verlostes in sy Naam- één in gees, geloof en doop één in keuse, liefde, hoop Ja, 'n groot verloste skare sien ons op sy roepstem kom; groter groei dit met die jare - alle volke huldig Hom! Kinders by hul Vader tuis; vreugde, oral, vul sy huis! Groot is sy geduld en liefde - Jesus Christus, God en mens. In ons wek Hy naasteliefde - stuur ons na ons medemens. Mense eensaam, honger, naak, dié kom Hy ons naastes maak. Laat ons lifde en gebede vir mekaar ons hegter bind. As Hy kom, die vors van vrede, mag Hy ons só werksaam vind. Kom, ja kom, so roep die bruid en die Gees verlangend uit.Kalvari Tang tlyfwn ạlsmạ yạ rwḥ ạllh fyḍ fynạ ạlận Шел Христос пронзёнными ногами Per sempre La foi Keď zasvitnú ranné zore Qəlbim kükrəyib - daşar Zrodil sa kráľ Oh Verbo Encarnado
Song not available - connect to internet to try again?