As ek in die nag in die berg verdwaal ...En die storm-winde my kom haal En die voetpad... nie meer bestaan nie En ek splinter-nuwe spore trap ...En ek wonder: het iemand al ooit al hier gestap En ek weet nie... waarheen om te gaan nie. Dan kan ek hoor x2 Ja dan kan ek tog hoor Dit sweer ek aan jou x2 Ek sal nie gaan nie ....en jou nie laat staan nie x2 Hoor my Liefdesbrief aan jou Ek is die wind. Ek is die weer Ek is die donderstorm wat geen men's kan keer En ek sal waai net waar ek wil Jy's nie gemaak om te verstaan nie Word net Stil.. Ek skryf dit neer vir jou. Ek is bang en seer en moeg gestap Hier waar die bome wild hul hande klap En die skrikbewind.. homself steeds.. uitwoed. En ek wonder wie word hier gedoop. En skielik... skeur die wolke oop En die sterre... gaan soos 'n brief oop Dan kan ek lees .....Ja ek kan dit lees Ek kan dit soos 'n brief lees Dit sweer ek aan jou x2 Ek sal nie gaan nie ....en jou nie laat staan nie x2 Hoor my Liefdesbrief aan jou Ek is die son, Ek is die Maan, Ek is die Heelal wat jy nooit ooit kan verstaan En ek het-dit als... vir jou gegee Dis alles joune, moet ek dit vir jou skree DIS ALLES DAAR VIR JOU! Hoor my liefdesbrief aan Jou ek gee dit vir jou ....... Ek is die wind. Ek is die weer Ek is die donderstorm wat geen men's kan keer En ek sal waai net waar ek wil Jy's nie gemaak om te verstaan nie Word net Stil.. Jy is die wind, jy is die weer Jy is die donderstorm wat my hart begeer En jy kan waai net waar jy wil Jy sal my liefde nooit verstaan nie Word net stil EK GEE DIT ALS VIR JOU!هذا يوم Patti perfetti رەب ئەيسا مىڭ رەھمەت Si no hubiera sido por el Señor Psalm 37:4 Неоднократно слышал обетованье я ạ̹nny rby Osmon Shoxligi Allah'ı Kim Ararsa Rýhyńmen asyl
Song not available - connect to internet to try again?