(Intro - Dromme begin eers by 3de koor) (onthou klavier) Ek het 'n vriendin ver by die blou see Teen die hang van Tafelberg, as die son sak, speel sy die mooiste melodiëe ... (klavier note vryspel) Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart Die klavier se grootste vreugde, hartseer en verlange, verstaan die hart se diepste smart Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur Na die naggeluide van Lisa se klavier (x2) En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie, En sy laat my nooit huistoe loop of afskeid neem voor my laaste sigaret nie Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee Kyk uit na Kaapstad in die nag, die liggies, en die swart, swart see Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur Na die naggeluide van Lisa se klavier (x2) En onder op die sypaadjie, sien ek die bergie en sy maat Wat staan en opkyk ver na bo, vanuit die vullis van Oranjestraat Hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel stroom Lank na twaalf, met die deure oop, al moan die bure ookal hoe, Word Lisa elke boemelaar se droom........(dromme) Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur Na die naggeluide van Lisa se klavier (x2) Lisa, Lisa, Lisa, Lisa se klavier (x2) Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur Na die naggeluide van Lisa se klavier (x2)ИДВАМЕ В ДОМА ТИ Дилимден Ексилмез 눈을 들어 영광의 왕을 الذي أحبنا وقد غسلنا Bože, vůdce mladosti mé tʿlyq 8 - myn ạlksbạn ? I'll be home for Christmas Que tout genou fléchisse Соберемся вместе славить Бога в песнях Кудай-Теңирдин Руху Менде
Song not available - connect to internet to try again?